Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Bloumovies en popcorn

Lank terug het ons vir Dr. Ruth(less) gehad op gevaaalik.com. Ons lesers het vrae gelos en sy het geantwoord. Ongelukkig het Dr. Ruth(less) te besig geraak om vrae te antwoord. Nou is dit Bloumovies en Popcorn, en ‘n nuwe jong dame gaan julle vrae vir julle beantwoord. Julle kan haar vir nou maar net die Moot Kat noem. Los jou vraag in die comments, of tweet dit, of los dit op Facebook. Of laat weet net wat jy dink. Jy kan vra net wat jy wil. Ok, genoeg van die gebabbel. Geniet die eerste Bloumovies en Popcorn.

mcamo-condom

Dewald se koue doll

Liewe Dr Ruth(less),

Ek wil begin om te noem dat jy damn fine is, en ek sal graag die kak uit jou wil motorboat. That said, on to the raadpleeg… Ek& my meisie is al langer as 3jaar steady, rock steady in fact, maar for some reason is sy baie skaam behind closed doors. Skaam in die sin dat sy nie nuwe posisies wil probeer nie, niks exciting ‘n kans wil gee nie& vergeet van kinky pornstar-like manewales.

Soos meeste ander girls, word die envelope effens ge-push wanneer ons dronk is, maar nie naastenby wild nie. Missionary& the odd doggy is maar waar dit eindig… Nou voor jy games, foreplay, geskenkies, kinky texts deur die dag, flirt, gotweetwatnog wil voorstel – been there, tried that at least twice. Blaas my weg met advice wat albei van ons kan benefit.

Thanks doc,

Dewald.

PS. Sal jy op wees vir ‘n threesome as ek current STD-toetse kan voorsien?

Liewe Dewald,

Die vraag lê al vir ‘n ruk en wag vir ‘n antwoord so kom ons begin by AS jy en jou meisie nog saam is moet jy dalk eder nie noem dat jy ander dames wil motorboat nie, veral nie as jou meisie aan die skaam kant is nie. Skaam gaan gewoonlik maar saam met selfbeeld-issues en as dit die geval is maak jy jouself net oop vir minder en droeër streep sessies.

Now down to the issue at hand; min meisies hou van uitspattige pornstar-like seks; ek persoonlik wil nie hê enige iemand moet my gesig drippend los met ‘n full-on kom shot nie… En as dit is wat jy opsoek is na ken ek toevallig iemand wat in daardie tipe van ding in is.

As vir al die ander kak wat jy getry en obviously at gefail het soos jou genoemde kinky texts, foreplay en gotweetwatnog; as jy in 3jaar nog nie uitgefigure het wat jou meisie going kry nie moet jy begin kyk of die problem nie somewhere else lê nie- soos bv. ‘Kan JY dick swing?’ En behoorlik at that?

Sommige meisies word geleer van kleins af seks is iets spesiaals, of dit is vir kinders maak, en as jy so meisie gekry het is ek jammer ou perd. Maak jouself reg vir ligte af liefde maak vir die res van jou lewe. As dit nie die geval is nie sal jy eksta moeite moet doen en hard werk om agter die kap van jou meisie se seks byl te kom.

Iewers daar binne, soos in elke ander meisie (moet nie geflous wees met kak soos “Ek’s ordentlik en bêre myself vir die regte een om die toue los te maak nie”) is ‘n ‘vuil slet’ wat wag om uit te klim met swepe wat swaai en leer wat sweet. Ongelukkig lê die trick in dat elke meisie se slet uit klim op ‘n ander manier; party drink Vodka en wil hele aand lank speel, terwyl ander meer geswoon moet word op ‘n romantic wyse; gay, maar die moeite werd as jy dit reg doen.

Verder het ek nie veel ander raad om vir jou te gee nie, en moet ook ongelukkig jou threesome request graciously decline siende dit vir iemand anders bedoel was…

Onthou net; if it works, it works and if it doesn’t, gaan kry iets wat doen. Die lewe is kort en daar is nie plek vir sukkel of draadtrek as jy ‘n meisie het nie.

Groete,

Die MootKat

Die gastehuis meisie

Ek sit met so klein probleempie.

my probleempie is die dat ek is ver weg van die provinsie van brannewyn en coke en mooi meisie, asook my eie meisie. Op daardie stadium wat hulle my weg gestuur het,het ek in ‘n gastehuis gebly die niceste meisie was altyd daar om my te help en my te laat dink aan wat ek verlang by huis darem was dar ook die BF wat haar veilig gehou het.

Met die ver vryery het ek nou maar by die local watergat maar gaan kuier en my ding gedoen heel rustig op my eie tot ek een dag die meisie van gastehuis raak kuier en BF loos, what a score. paar kuiers en so later vat ek haar een aand huistoe woeps wats broekies af en gebruik niks rubber nie. akward is ek moet huistoe die volgende dag vir ander dinge en praat met die meisie of sy drm nou pil gaan drink vir ons altwee se bes wil. situasie is nou snaaks sy is stil en vermy die hele event maar ek sit nou hier met dit in my agterkop “wat het ek gemaak”. So vertel my wat moet ek maak en dink.

Die Uwe

Ek

Liewe Die Uwe,

Waarheen was jy weg gestuur? Het die local watergat darem lekker cheap bederfies vir die keel gehad? En is jy in tussen tyd weer iewers waar daar mooi meisies en brandewyn is?

My raad vir jou situasie kom in vraag vorm, of vrae altans, so hier gaan ons;

As jy sê jy is/was ver weg van die Provinsie met brandewyn en mooi meisies, was juffrou gastehuis dan ‘n grotsotterkie?

Tweedens; is ‘gastehuis’ knocked-up? As sy nie is nie; geluk en ek hoop jy’t geleer om jou penis toe te draai as jy hom iewers anders wil indruk as net by jou meisie. Hy is immers een van jou belangrikste wapens as man…

Dan, as juffrougastehuisnaai teen die tyd soos n blaasoppie lyk neem ek aan julle tweetjies het seker daardie al te lekker geselsie gehad? (Should’ve worn a condom…)

Verder kan ek nie rerig enige iets anders sê op die tydstip nie. Ek hoop maar vir jou part jou penis is nog vas aan jou lyf en in working order, asook dat jy nie die pa van ‘n kind in Pofadder is nie.

Times are hard, they tend to be harder when you are or do stupid things.

Geniet hom

Groete,

Die MootKat

You may also like...

3 Responses

  1. Dewald says:

    Just to clear things up – Ek is nie die dewald hier bo genoem nie

    Ander Dewald

  2. JayHizzelToTheNizzel says:

    Moot Kat,

    Hier is my probleempie. Ek het ‘n dign vir die girl wat saam met my werk. Ek dink sy het iets vir my ook, maar ek is nog nie 100% seker nie want daar het nog niks tussen ons gebeur nie. Die ander (en groter) probleem is dat ek ‘n meisie het ook. Ek is fokken lief vir haar en wil vir altyd saam met haar wees, maar die ander kat is hot.

    Enige raad sal waardeer word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *