Tagged: Grappe

Bloumovies en Popcorn: Is die gras groener? 2

Bloumovies en Popcorn: Is die gras groener?

Laas week het ons die eerste Bloumovies en Popcorn op gevaaalik.com gehad. Die Moot Kat is ons advies tante. Eintlik is sy ‘n gevaaalike dame, nie ‘n tante nie. In die Bloumovies en Popcorn...

Jack Sparrow feat. Michael Bolton 2

Jack Sparrow feat. Michael Bolton

Ek weet nie regtig hoe om te verduidelik wat in hierdie video aan die gang is nie. Die beste sal wees as jy dit maar net kyk en jou gat af lag. Hier is...

Like a Boss 1

Like a Boss

Daar is baie memes op die internet. Baie van hulle is simpel. “Like a boss” kan baie snaaks wees as dit reg gebruik word. Die gevaaalik.com crew het “Like a Boss” ons eie gemaak...

Jy sal nooit kan raai nie 0

Jy sal nooit kan raai nie

Jy sal nooit in jou lewe kan raai waaroor gaan die advertensie nie. Nie tot aan die einde nie. Pasop vir die fokken duiwel!

Brakpan vrou met 12 seuns 0

Brakpan vrou met 12 seuns

‘n Groot Kurt Darren fan uit Brakpan, vertel ‘n vreemdeling wat sy op straat ontmoet dat sy 12 jong seuntjies het. “Genade 12 seuntjies? Hoe het jy gedink aan name vir al 12?” Wil...