Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Binnebek Banter Episode 1

Jis jis, gevaaalike mense!  Ons kry die laaste paar weke goeie terugvoer op die gevaaalike podcast. Lyk my julle hou daarvan om te luister hoe mense kakpraat om ‘n vuur, en ons like dat julle naiers dit like.

Los asseblief comments oor hoe ons dit kan verbeter.  Daar is ook ‘n kompetisie hierdie week waar jy, die luisteraar en leser, vir jouself, en moontlik vir ‘n vriend of twee ook, wag vir dit…  ‘N KAS (SAB) BIER VAN JOU KEUSE KAN WEN!!!  Die enigste manier om te wen is om die podcast te luister – eerste email wat ons ontvang wen, so laat jou voetjies raas pappa!

Update: ‘n Klomp inskrywings vir die kompetisie op gister se Binnebek Banter Episode 1 is ontvang in ‘n baie kort tydsduur.  Baie dankie aan almal vir die effort.

Hierdie week se wenner is Ruan Liebenberg.  Hy het sy antwoord gestuur ‘n uur nadat die podcast gelaai is.  Fokken impressive Ruan.  Ruan het gevra vir ‘n kas Black Label, wat aan hom besorg sal word teen Maandag.

Hierdie week se vraag:  Hoe oud was Kelly Slater toe hy sy eerste ASP wêreldtitel verower het?
Antwoord:  Kelly slater het in 1992 sy eerste wêreldtitel gewen, in California. Hy was 20.

Kyk uit vir volgende week se Binnebek Banter Episode 2 vir nog pryse, vestaan djy?
Peace!

BinneBek Banter Episode 1 by Gevaaalik.com

Links wat in die podcast bespreek word:

Lindsay Lohan comic book:

http://www.reuters.com/video/2011/11/04/infamous-lindsay-lohan-comic-book-releas?videoId=224235644

GoPro video:  Jeb Corliss – grinding the crack.  Befok!

http://x5s.c11.mytemp.website/beste-wingsuit-video-ooit

Soutie se 90ft wave video!

http://www.gmanews.tv/story/238036/new-world-surfing-record-made-on-90-ft-wave

Stupid Americans!

http://www.youtube.com/watch?v=LVz4VweMqFE

Sien julle volgende week vir episode 2!

You may also like...

1 Response

  1. RuanHaHa says:

    Befok… thanks vir die kas manne, dalk moet julle ons join sodra die kas koud is.. sal met Stix chat!!! Fucking shweet!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *