Besig met Random Gevaaalikhede
Ek weet hoe dit gaan, jy raak besig met alles. Wat jy eintlik met besig wil wees is die eerste Random Gevaaalikhede van die week. Glad nie ‘n slegte ding om jouself mee besig te hou nie.
Vir die van julle wat iPhones het, of iTunes gebruik: Die gevaaalik.comedy Podcast is nou beskikbaar op iTunes. 9000 Puff the Magical Dragon punte vir jou as jy gaan subscribe of ons uithelp met ‘n rating en review.
Ek gaan nie jou tyd verder mors nie. Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.