Vrydag Bederf want ons soek die naweek
Vanoggend toe my alarm skree toe is ek teleurgesteld gewees. Ek was onder die indruk dat dit Saterdag is. My planne vir Saterdag is tyd langs die swembad spandeer, met my splash resistant Bluetooth speaker. Ek dink ek gaan Tom Petty op repeat luister. Ek gaan sommer begin met die song hier onder.
Lekker naweek. Geniet die week se Vrydag Bederf.
Awe! geniet die naweek
@thysmetys: Lekker Thys! Selfde daar my bra!