Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Batmetal – Murmaider

Batmetal gif

Daar is iets ekstra spesiaal aan animation. Veral as dit donker animation is. Dink maar net aan The Simpsons, South Park en Metalocalypse. Batmetal is een van daardie cool animation projekte en al wat dit is, is Batman en sy buddies wat metal songs cover. In die spesifieke geval het hulle besluit om “Murmaider” van Dethklock te cover.

Batmetal Retun Murmaider

Die results is ‘n hilariously violent animated video wat gedeeltelinks bestaan uit scenes van moord en scenes van die band wat optree. Baie bloed, derms, jiggly boudes en boobs in die video, so as jy sensitief is vir animated violence is die dalk nie die video vir jou nie. As jy ‘n goeie sin vir humor het, en ook hou van goeie metal musiek, dan kan jy maar play click.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *