Yolandi vry ‘n girl en trip op Acid in nuwe Die Antwoord video

Die Antwoord - Banana Brain video

Jy het miskien al Die Antwoord se nuwe song gehoor, maar die video vat die song na die next level, om dit te stel soos Die Antwoord sou. Weereens is “Banana Brain” se video meer as net ‘n music video en meer ‘n soortvan short film. Daar word die spot gedryf met die¬†tradisionele Afrikaans-familie stereotype, Oscar Pistorius loop ook deur.

Waar die video regtig interesant raak, is waar Yolandie Vi$$er vry met ‘n ander girl en dan na dit begin trip op Acid. Soos gewoonlik kan jy ook vir Yolandie in haar onderklere sien. Die video is snaaks genoeg. Oor die song moet jy maar self besluit. Aan die einde van die video is daar musiek wat vir my nogal baie klink na The Prodigy se styl van musiek. Check die video hier onder en laat weet wat jy dink daarvan in die comments.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *