Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Assassin’s Creed Valhalla – Nuwe cinematic trailer

Dit is new release season in die gaming wêreld. October – Desember is gewoonlik ‘n nagmerrie vir gamers soos ek wat nie rol in die ponde nie. Een van die games wat binnekort uitkom is Assassin’s Creed Valhalla. Dit is nou vir die van julle wat like van Assassin speel, maar ook miskien een te veel episode van Vikings gekyk het. Either way, die game lyk belowend. Soos The Witcher 3, maar deur Ubisoft.

Assassin's Creed Valhalla gets a TV-style commercial | Rock Paper Shotgun

‘n Nuwe cinematic trailer is uit om jou bek te laat water as hy nie reeds water vir die game nie. My vraag aan jou is watter games gaan jy kry vir jouself tussen nou en die einde van 2020? Is Assassin’s Creed Valhalla een van die games wat jy gaan kry? Drop jou comment hier onder.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *