Been a while Random Gevaaalikede
Long time no see. Baie lank sedert daar bietjie Random Gevaaalikhede was op gevaaalik.com. Ek werk so bietjie aan ander creative projekte. Ek het weer magnete gemaak wat te koop is. Ek sal dit nog add op die shop, maar vir nou kan jy my DM op Facebook of Instagram om een te kry. Laaste kans, want ek gaan nie weer van hulle maak nie. Daar is ook ‘n nuwe short oppad na my YouTube toe, juis oor een van hierdie creative projekte.
Ek kry ook al vir jare mense wat vir my sê hulle kan nie evaaalik.com spec waar hulle bly of werk nie. Die UAE like gevaaalik.com niks, en ABSA bank byvoorbeeld. Ek het onlangs so bietjie issues gehad met content wat vir my geblock was, en toe kry ek ‘n VPN. Surfshark is tans op ‘n 81% af special, en dus kan jy dit kry vir basies R30 ‘n maand, en dit werk soos ‘n bom! Gee dit spin.
Dit is groei seisoen. EK het gister twee ekstra Cherry Bushfire saadjies geplant. Jy kan nooit te veel plant nie. Gaan check bietjie Trophy Seeds uit as jy internasionale genetics will locally koop.
Koop vir jou ‘n GVLK hempie want die somer is hier. Beskikbaar net op komedieshop.com.