Nuwe Mastodon album oppad
Mastodon is een van die beste metal bands van ons tyd. Once More ‘Round the Sun is hulle nuwe album wat binnekort beskikbaar gaan wees en ek kan nie wag nie. Once More ‘Round the...
Mastodon is een van die beste metal bands van ons tyd. Once More ‘Round the Sun is hulle nuwe album wat binnekort beskikbaar gaan wees en ek kan nie wag nie. Once More ‘Round the...
Die week vlieg, kyk net hoe sit jy nou al reg vir die Stoute Boudjies. Volgende week Woensdag is dit weer tyd om te stem. Ek gaan nie vir jou sê jy moet stem...
Dit is nie Maandag nie, maar dit suig steeds om by die werk te wees, al is dit net vir 2 dae. Dan ‘n dag af, voor nog ‘n dag om te werk en...
Die beste ding om te maak as dit by politiek kom is om dit te behandel soos radio-aktiewe materiaal; vermy dit sover moontlik. Ongelukkig is daar elke nou en dan ‘n Chernobyl of Fukushima...
Ja lekker, nog ‘n langnaweek! Wat gaan jy maak met al die tyd wat jy nie moet werk nie? Jy kan maak net wat jy wil. Hier is die Vrydag Bederf om jou in...
Die manne van Van Coke Kartel het gisteraand hulle nuutste video op YouTube gesit kort na dit blykbaar op daardie mors van tyd MK was. Ja, ek het dit gesê, iemand moet. Die video...
Sonder ‘n toolbox kan jy nie werk nie. – Unknown Daar is geen mooi manier om dit te sê nie, maar as jy gaan wil punt natmaak is dit iets wat jy op een...
Jip, dit is alweer daardie tyd, tyd om te lag vir die Random Gevaaalikhede. Ons maak dit maklik vir jou om cool te lyk op Facebook en Twitter. Al wat jy hoef te doen...
Kan jy glo ons is al by Woensdag? Die Stoute Boudjies is weer bietjie laat. Wat kan jy maak? Die lewe gebeur en soms kom ek nie by goed uit wanneer ek daarby wil...
Dit is snaaks dat jy die reg kry om te stem op die ouderdom van 18. Wat nog snaakser is, is dat jy op die ouderdom van 18 kan begin drink, volgens wet. As...
Ek weet, dit gaan suig om more terug by die werk te wees. Jy lees dalk die en is reeds terug by die werk, want dit is Woensdag. Dan suig dit al klaar vir...
Selfs op ‘n dag wat jy af is kan jy Vrydag Bederf kry. gevaaalik.com se paaseier aan jou. Check julle volgende week. Geniet die paaseier Vrydag Bederf.