Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: July 2012

Die ligter kant van die Olimpiese Spele 0

Die ligter kant van die Olimpiese Spele

Soos jy behoort te weet is die Olimpiese Spele tans in Londen aan die gang teen volle vaart. Suid-Afrika het reeds sy eerste goue medalje en wêreldrekord ingepalm deur Cameron van der Burgh se...

Stoute Boudjies vrees niks 2

Stoute Boudjies vrees niks

Die week sleep sy voete, maar Stoute Boudjies vrees niks! Die goeie nuus is darem dat Oppikoppi al hoe nader kom. Goeie musiek, party en ‘n happiness wat deur 20 000 mense op een naweek gedeel...

Jack White – Freedom At 21 0

Jack White – Freedom At 21

Jack White is baie bekend in die musiekwêreld. Al ooit gehoor van ‘n band met die naam The White Stripes? Ja, hy was in The White Stripes. Nou het hy sy eerste solo album...

Linkin Park kom na Suid-Afrika 1

Linkin Park kom na Suid-Afrika

Linkin Park gaan in November ‘n draai kom maak in Suid-Afrika. So as jy 7 November in Johannesburg kan wees of 10 November in Kaapstad kan wees dan kan jy gerus sommer vir Linkin...