Monthly Archive: July 2012

Podcast met Taxi Violence 2

Podcast met Taxi Violence

Na Vrydagaand se opening van Arcade Empire het ons Saterdagoggend vir Taxi Violence gekry en met hulle gechat vir so bietjie meer as ‘n uur. Dit was ‘n baie lekker podcast. Dankie aan Taxi...

Michelle Jenneke 1

Michelle Jenneke

Laas week het die gif van Michelle Jenneke wat in ons Vrydag Bederf was die hele wêreld aan die perve gehad. Michelle Jenneke is ‘n Aussie hekkie-ster. Sy is gebou om te hou en sal...

The Dollfins – In My Head 1

The Dollfins – In My Head

Ek kry baie e-mails wat sê: “Hey check my band se nuwe video.” Ek kyk na elkeen van hulle, maar baie min van hulle maak dit tot op gevaaalik.com. Toe ek ‘n e-mail kry...

Stoute Boudjies is Awesome 1

Stoute Boudjies is Awesome

Ek het dit oorweeg om 67 pare Stoute Boudjies te doen vandag, maar eerlikwaar dit is net heeltemal te veel vir een week se Stoute Boudjies. Plus julle word al klaar bederf die week...

Southern Gypsey Queen – Stand Up Again 11

Southern Gypsey Queen – Stand Up Again

Southern Gypsey Queen vier die jaar 10 jaar van musiek maak en om dankie te sê release hulle ‘n track, “Stand Up Again” verniet vir al hulle fans en ondersteuners exclusively hier op gevaaalik.com....

A Perfect Circle – Passive 1

A Perfect Circle – Passive

A Perfect Circle is die super group wat bymekaar gesit is deur Mynard James Keenan (Vocalist van Tool) en guitarist Billy Howerdel (Guitarist van Ases Divide). Ander lede van die band wissel meestal maar het al...

Kan jy ons asb help? 0

Kan jy ons asb help?

Soms kan ek net nie ‘n foto laat verby gaan sonder om onophoudelik daarvoor te lag nie en dit dan natuurlik met die res van julle gevaaalike dansers te deel! Dis net my plesier....