Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: The Expendables

The Expendables 2 1

The Expendables 2

In die 80’s, toe meeste gevaaalik.com-lesers nog tjokkertjies was, was no nonsense skop-skiet-en-dônner-ek-skiet-jou-in-die-fokken-gesig-met-my-haelgeweer movies ‘n big deal. Van die grootste blockbusters van daardie jare was movies uit hierdie redelike breë kategorie. Soos meeste van...