Pukkelpop gekanselleer
Die Pukkelpop-fees is amptelik gekanselleer. ‘n Sterk storm het gisteraand die feesgronde getref. Vyf mense is dood, tien is ernstig beseer, en honderde ander het ligte beserings opgedoen. Drie van die ernstig beseerdes word...