Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Kings of Leon

Nog kaartjies beskikbaar vir Kings of Leon 1

Nog kaartjies beskikbaar vir Kings of Leon

Die aanvraag na kaartjies vir Kings of Leon se optrede in Jo’burg in Oktober het Big Concerts gedwing om nog kaartjies beskikbaar te stel, berig Beeld. Dié band het ‘n ruk gelede opslae veroorsaak...

Kings of Leon nog in Oktober in SA 0

Kings of Leon nog in Oktober in SA

Kings of Leon kom nog in Oktober ‘n draai gooi in Suid-Afrika. So het die band gesê aan Big Concerts, wat hulle optredes in SA gaan reël. Volgens Dionne Domyan, Big Concerts se woordvoerder,...

Die nuutste oor Kings of Leon 0

Die nuutste oor Kings of Leon

Kings of Leon gaan nie opbreek nie. So het Nathan Followill via twitter laat weet. Jared Followill het ook op twitter grappies gemaak daaroor en laat weet dat “inside sources” nie geglo moet word...

Kings of Leon kanselleer hulle Amerikaanse toer 0

Kings of Leon kanselleer hulle Amerikaanse toer

Kings of Leon het hulle Amerikaanse toer gekanselleer, het die band via hulle website laat weet. Die redes vir dié besluit is blykbaar leadsinger Caleb Followill se stemprobleme en moegheid. Die nuus kom egter...