Hoe was jou naweek? met Stix 14-07-2020
Episode 5 van season 3, ek dink. In die week se episode praat ek oor die dood van ‘n baie goeie vriend, hoe kwaad ek is en hoe hartsteer ek is. Ek bespreek ook...
Episode 5 van season 3, ek dink. In die week se episode praat ek oor die dood van ‘n baie goeie vriend, hoe kwaad ek is en hoe hartsteer ek is. Ek bespreek ook...
Die week praat ek oor Valenteinsdag, trolle en thin-privilege en die “Hoe was jou naweek?” podcast met my Stix, drop alweer op ‘n Vrydag! Sponsors: Koop ‘n GVLK Hempie: http://bit.ly/KGVLKMerch Koop vir jouself boom-sade:...
Kan jy glo ek het weer ‘n podcast uit op die interwebs? ‘n Afrikaanse podcast nogal. Natuurlik het ek al so paar weke hier en daar gemis, maar dit gaan beter as wat ek...