Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Sondag oggend Vrydag Bederf

Teen die tyd het jy seker al besef dat die Vrydag Bederf nie Vrydag verskyn het op gevaaalik.com nie. Vrydag was mal, dit is ook hoekom die nuusbrief nie gelyk het soos hy moes nie. Sorry vir daardie fokop. My skuld.

Ons het baie goeie nuus vir die van julle wat hou van stand-up comedy. Ons deel die nuus binnekort met julle, so hou die site, ons Facebook page en ons Twitter dop.

Nou kry julle Vrydag Bederf op ‘n Sondag oggend. Nie heeltemal ‘n slegte ding nie. Hel, selfs as jy die lees en dit is Maandag, die Vrydag Bederf is nie ‘n slegte manier om die week te begin nie.

Geniet die laat Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf 20150710 (2)

Vrydag Bederf 20150710 (3)

Vrydag Bederf 20150710 (4)

Vrydag Bederf 20150710 (5)

Vrydag Bederf 20150710 (6)

Vrydag Bederf 20150710 (7)

Vrydag Bederf 20150710 (8)

Vrydag Bederf 20150710 (9)

Miskien is Stoute Boudjies meer jou ding?

Vrydag Bederf 20150710 (10)

Vrydag Bederf 20150710 (11)

Vrydag Bederf 20150710 (12)

Vrydag Bederf 20150710 (13)

Vrydag Bederf 20150710

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *