Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede met iPhone 7 grappe

Jir, die iPhone 7 is gister voorgestel aan die wêreld. En ek moet vir Apple sê well done met hulle nuutste money making scheme: Geen headphone jack op die iPhone 7 en net wireless in ear headphones. Gaan hulle tonne geld maak met hulle “innovation”? Ja, maar nie hoekom jy dink nie. Jy gaan net heeltyd jou wireless headphones weg moer, en dan gaan jy nuwes moet koop. Dan lag Apple lekker al die pad bank toe. Wil jy eerder gewone headphones gebruik wat jy nie so maklik sal verloor nie? Too bad, want jy gaan nie die goed in die iPhone 7 kan inplug nie.

Ek dink Steve Jobs maak bollemakiesies in sy graf.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

random-gevaaalikhede-20160908

random-gevaaalikhede-20160908-11

random-gevaaalikhede-20160908

Gevaaalik Podcast #79 - Entrepreneur-style

Nuwe gevaaalik.comedy Podcast #79 – Entrepreneur-style. Want entrepreneurs rol mos almal in die strippers en coke.

random-gevaaalikhede-20160908-10

random-gevaaalikhede-20160908-9

random-gevaaalikhede-20160908-8

random-gevaaalikhede-20160908-7

random-gevaaalikhede-20160908-6

random-gevaaalikhede-20160908-5

random-gevaaalikhede-20160908-4

random-gevaaalikhede-20160908-3

random-gevaaalikhede-20160908-2

random-gevaaalikhede-20160908-2

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *