Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Porn stars wil nie hê jy moet verniet draties kap nie

Streaming video op die internet het die porn industrie geen gunsies gedoen nie, eitnlik baie die teenoorgestelde. So paar jaar terug moes jy jou smut kry deur in ‘n dodgy porn shop in te gaan en dan te betaal om te kyk hoe jou gunsteling porn star iemand se penis probeer afsaag. Nee, ek praat nie van BDSM porn nie, net ‘n girl wat ‘n ou ry asof sy naam Seabiscuit is.

Pay for your porn Jessica Drake

VHS (of videotapes soos ons dit geken het) was the way of the future, want toe kan jy jou porn in die gemak van jou ma se basement kyk. Toe kom die internet ek fok alles op. Free porn vir almal! Toe Apple ‘n toffie gedruk het vir Flash met die iPhone en iPad het streaming porn sites soos RedTube en XNXX.com tot die redding gekom en gemaak dat mense met iPhones ook kan draties kap op hul fone.

Nou is daar ‘n nuwe beweging aan die gang, danksy onder andere Jessica Drake. #PayForYourPorn of #P4YP is ‘n nuwe campaign waar porn stars soos Jessica Drake die massas porn-kykers probeer oortuig om eerder te betaal vir porn as om dit free te kry. Jessica Drake is byvoorbeeld deel van Wicked Pictures waar ‘n subscripsie jou maandeliks $29.99 gaan kos.

Wat ek nie kan verstaan nie, is hoekom hulle dink ek gaan R300 ‘n maand betaal vir iets wat ek verniet kan kry? As ek ‘n porn kyk is dit gewoonlik nie ‘n baie lang eksperiment nie. Ek weet waarvan ek hou en ek kort 5 minute max om my saak af te handel. Dit is die ander cool ding van streaming porn, hulle hoef nie bevredig te word nie. Al was porn ‘n daaglikse ding vir my, dink ek nie dit is R300 ‘n maand werd nie.

Ek verstaan dat porn stars geld moet maak, net soos strippers of die Thai tannie wat my elke maand ‘n massage gee. Hulle het almal een of ander student loan om af te betaal. Maar daar is baie dames daar buite wat met sites soos MyFreeCams weg bytel aan hulle student loans. Ek het nou die dag verstom gesit en kyk hoe ‘n dame $200 gemaak het in minder as 10 minute, en dit nog voor sy haar skimpy onderklere verwyder het. Toe kom die onderklere af sodat jy kan sien met wat sy werk, voor jy moes betaal om die res van die show te kyk. Dit is natuurlik toe ek terug is na RedTube toe.

Daar is mense wat bereid is om te betaal vir porn, net soos daar ouens is wat hou van strip clubs. Die ding is, die wat wil betaal vir porn betaal reeds vir porn. Dit is hoekom jy om mee te begin kan piel suig vir ‘n werk, Jessica Drake.

Nota: Vir opvious redes het ek nie gelink na van die sites waarvan ek praat nie. Ek wil nie hê jy moet op iets click by diew werk en gefire word nie. Dus, Google maar RedTube, XNXX.com en MyFreeCams, moet die net nie by die werk doen nie. Al glo ek nie vir een oomblik dat jy nie weet wat daardie sites is nie.

You may also like...

2 Responses

  1. pisgesig says:

    Cool artikel. Ek verstaan ook nie die campaign nie. Daar is soveel legitimately free porn in die vorm van previews en such daarbuite – genoeg vir die gewone mens. Dis nie nodig om te pirate nie. En deesdae kan jy geld maak deur free stuff te versprei op die net dmv advertensies op jou site – ek laat my nie vertel pornstars kry nie ‘n slice van daai revenue nie. Get with the program!

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Dankie. Mens sal nogal dink dat advertising op sites lekker geld in bring, maar ongelukkig is dit nie meer so nie. Vat dit maar van iemand wat in digital marketing werk op ‘n internasionale vlak. As jy dink jy gaan geld maak met advertising space op jou site, dan moet jy maar weer dink. Daardie is die ou manier van geld maak met ‘n website.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *