Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nuwe GTA V nuus

Die most anticipated game van die jaar, Grand Theft Auto V, het onlangs so paar nuwe stukkies nuus gekry. Die belagrikste is dat dit tien teen een op PC gaan verskyn (asof ons dit nie al klaar geweet het nie). Verder is daar so paar nuwe screenshots en nuus soos dat daar 3.5 keer meer lanmassa gaan wees as wat Red Dead Redemption gehad het. Dit is huge.

GTV V gaan beskikbaar wees vanaf 17 September. Daar is sprake dat dit net gaan verskyn op die volgende generation consoles, met ander woorde die Playstation 4 en die nuwe Xbox. Ek hoop nie dit is die geval nie, my Xbox 360 is baie lus vir Grand Theft Auto V aksie. Hier is die tweede trailer vir die game en so paar nuwe screenshots.

As jy een van die Kalahari.com links van gevaaalik.com af volg en dan iets koop kry gevaaalik.com ‘n klein commission. En op daardie manier ondersteun jy gevaaalik.com. Dit word waardeer.

You may also like...

1 Response

  1. July 3, 2013

    […] het as hulle in die 1980's of die 1990's gelewe het. Is dit net ek, of lyk hulle asof hulle uit 'n Grand Theft Auto game […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *