Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Kate Beckinsale

Jirre, Kate Beckinsale. Kan mens meer sê? Sy is in 2009 aangewys as Esquire “Sexiest Woman Alive”. Hier is ‘n video indien jy nie oortuig is nie.

Natuurlik sal ons jou nie net dit gee nie. Hier is ook die matching photo shoot.

Na haar verskyning in ‘n paar flieks uit die 1990’s en die 2001 Amerikaanse shitfest Pearl Harbor het Beckinsale veral bekend geword vir haar rol as Selene in die Vampires vs. Werewolves hit Underworld. Blykbaar was dié movie ‘n onverwagse blockbuster, maar gevaaalik.com dink almal het dit eintlik net gaan kyk omdat Beckinsale vir meeste van die fliek in ‘n tight leather/rubber bodysuit rondloop (en guns skiet en werewolves donder en bloed drink en en Jaguars ry en ander gevaaalike stuff doen). Intussen was daar ‘n sequel, wat gesuck het, behalwe natuurlik vir Beckinsale in die bodysuit, en daar was ook ‘n prequel, maar Beckinsale was nie daarin nie. Nou is daar blykbaar ‘n tweede sequel oppad, en ons kry so ‘n snaakse gevoel dat dit die kyk werd gaan wees. Guess why? Hier is die trailer.

You may also like...

3 Responses

  1. Nardus says:

    Gaan google godslastering.

  2. Joe says:

    Gaan Google “besem in jou hol”.

  3. Joe says:

    O en terwyl jy daarmee besig is, check sommer ook ons Terms & Conditions: http://x5s.c11.mytemp.website/oor-ons

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *