Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Ietsie gevaaalik zef om jou Maandag beter te maak.

Ons almal haat Maandae, die gevoel dat die naweek verby is en dat ons vir 5 volle lang dae moet werk. Dit alles vir n baas wat meer porn surf as Tiger Woods. Wel hiers n parmantige treat vir julle op gevaaalik.com vanoggend. Techno is die nuwe zef en almal begin dit weer luister, kyk as jy jou kleure by Jay Jay’s koop en jy ken die woorde van “Wheel of fortune” is jy ‘n ubber cool futuris. Sad, ek weet. Anyway, hierdie video is nou nie wat ek sal beskryf as klas of quality nie. Dis net plain poeszef maar eks seker die kak woorde en jarre excellent techno keys sal ‘n smile op jou gesig sit. Check die manne se gevaaalike cool attitude. ahahahahahahaha

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *