Stoute Boudjies vir vrede
Genade maar die mense raak ontsteld as die Stoute Boudjies nie verskyn wanneer dit moet nie. Kwaai comments, emails, ‘n DM of twee op Instagram. Ja, ek lees die DMs. Ek moet minder DMs lees, maar het al fokken cool mense ook so mee gepraat.
Geniet die week se Stoute Boudjies.
Koop official GVLK hemde op komedie.co.za