Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Goeiemôre, Megan Fox

Esquire se video van hulle shoot met Megan Fox is bietjie weird. In die scenario word Megan wakker (in sexy lingerie waarin sy seker nie baie gemaklik kon slaap nie). Oomblikke later is sy in haar costume met ‘n bier in die hand langs die swembad, waarna sy iets met die braaier maak en nogal wild ‘n hamburger vreet. (Genuinely vreet, nie eet nie.) Die volgende oomblik is sy in die badkamer, besig om nog ‘n sexy outfit aan te trek. Ag, who gives a shit? Ons gaan dit anyway kyk.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *