Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Gemiddelde Petrol Prys van 2007 tot 2017

Net as almal moetbegin planne maak om te ry op vakansie, dan is daar weer sprake van die petrol prys wat gaan styg vir Desember 2017. Ek het besluit om myself bietjie naar te maak en te kyk na die gemiddelde petrol prys oor die laaste 10 jaar. Jip van 2007 tot waar die prys vandag staan in 2017. Ek het dit in ‘n mooi line graph gesit sodat jy saam met my naar kan word.

As ek so kyk na die prentjie, dan maak dit sommer dat ek my kar wil verkoop. Maak maar seker jy sit jou ekstra geldjie weg vir jou petrol vir wanneer jy ry op vakansie.

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *