Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Facebook is vol onnosel mense

As jy enigsins al op Facebook was sal jy weet dat daar hordes onnosel mense is wat Facebook gebruik – en jy is vriende met baie van hulle. Mense like van grens op Facebook en hulle like ook van probeer slim wees op Facebook. Hier is so ‘n paar voorbeelde van onnosel mense wat Facebook gebruik. As jy wil hê Facebook moet meer interessant wees, “like” net ons Facebook page. Neem screenshots van jou vriende se onnosel Facebook status updates of simpel foto’s en stuur dit vir ons, dan sit ons dit in on GevreetBiblioteek. Ons sal alle name en gesigte uit blur en jou anoniem hou. Vir inligting oor waarheen om jou vreinde se onnosel Facebook kak te stuur, besoek gerus ons KONTAK ONS page.

 

You may also like...

2 Responses

  1. Shannon says:

    Interessant *

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *