Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

‘After You Die’ deur Ramin Nazer

Ek weet nie baie nie, maar wat ek wel weet is dat enige persoon wat vir jou sê hy weet wat gebeur na jy doodgaan vir jou lieg. Niemand van ons weet nie. Op die stadium begin ek al hoe meer en meer dink dat ons miskien in die Matrix is, of Simulation Theory soos Ramin Nazir uitbeeld in sy skets hier onder.

Ramin het besluit om hierdie boek van hom verniet op die internet weg te gee. So jy kan die hele boek soos hier sien op baie plekke op die internet. Die konsep vir die boek is moontlikhede van wat gebeur na ons doodgaan. Dit is ‘n baie moeilike onderwerp. Die dood is nie soos ‘n fancy Merc ry of ‘n ma-se-fokof-groot huis het nie want almal gaan dood, eventually. Ek leun na Simulation Theory toe omdat alles wat om ons gebeur klink soos ‘n script wat deur Seth Rogen en James Franco geskryf is.

Hier is Ramin Nazir se verteenwoordiging van die bekendste teorieë van wat gebeur na jy doodgaan. Moet nie jou kop daaroor breek nie, watookal gebeur, jy kan dit glad nie beïnvloed nie. Maak seker om sy website te gaan uitcheck. Jy kan op enige van die images click om hulle groter te maak of jy kan na die gallery kyk op Imgur.

After You Die by Ramin Nazer

After You Die by Ramin Nazer 2

After You Die by Ramin Nazer 3

After You Die by Ramin Nazer 4

After You Die by Ramin Nazer 5

After You Die by Ramin Nazer 6

After You Die by Ramin Nazer 7

After You Die by Ramin Nazer 8

After You Die by Ramin Nazer 9

After You Die by Ramin Nazer 10

After You Die by Ramin Nazer 11

After You Die by Ramin Nazer 12

After You Die by Ramin Nazer 13

After You Die by Ramin Nazer 14

After You Die by Ramin Nazer 15

After You Die by Ramin Nazer 16

After You Die by Ramin Nazer 17

After You Die by Ramin Nazer 18

After You Die by Ramin Nazer 19

After You Die by Ramin Nazer Bio

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *