Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Bioshock: Infinite – Clouds in the Sky Trailer

Bioshock: Infinite was een van die games waarna ek baie uitgesien het die jaar. Veral nou dat GTV V se release datum bekend gemaak is, ons sien GTA V eers 17 September 2013. Van alles wat ek al gesien het van Bioshock: Infinite lyk dit asof dit ‘n great game gaan wees en baie fun om te speel. Dit lyk ook asof dit effens scary gaan wees, wat altyd ‘n welkom touch is vir my.

bioshock infinite

Ek is nie mal oor die nuutste trailer nie. Kom ons hou maar duim vas dat die trailer nie ‘n verteenwoordiging van die actual game is nie. Of miskien is dit net ek. Ons kry Bioshock: Infinite die 25ste Maart 2013.

You may also like...

1 Response

  1. DeWet says:

    Wel die game was fuckin’ awesome. Die einde het my brein in stukke geblaas.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *