Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

#Barliament kort die taal van PARTY

Vroeër die week het ek ‘n post gedoen met ‘n vreemde foto van so paar ons bekendste politiese figure wat saam baljaar op die strand. Na gisteraand se sirkius by #SONA2015 is dit nog meer verbasend gewees om foto te sien van Helen Zille, Jacom Zuma, Julius Malema en ‘n onbekende man wat blykbaar goed oor die weg kom, met ou Juju wat die sandmeermin speel.

Random Gevaaalikheid

 

Na so bietjie ondersoek het dit uitgedraai die onbekende man is eintlik Honourable TOPS Minister of Parties and Recreation. Soos gewoonlik was die minister besig om te doen wat hy die heel beste doen: Almal aanmoedig om te party-cipate.

Eintlik het die TOPS Department of Parties and Recreation die belagrikste werk in ons land: Om ons hele nasie ver verenig onder ‘n taal wat ons almal verstaan. Die taal van PARTY! Unlike die State of the Nation Address is PARTY gemaak vir die mense deur die mense en is dit opgeteken in die Drinktionary.

#Barlaiment Party

Jy kan help om ons nasie te verenig deur aan te dring dat Parliament PARTY die 12 official taal maak. Teken die petisie te teken hier.

Die taal wat parties saam bring. Hierdie is ‘n sponsored post en dit help om gevaaalik.com aan die gang te hou.

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *