Stoute Boudjies vir die nuwe jaar
Ja, dit is je Woensdag nie. Maar more gaan jy te erg babbelas hê om op die internet te kan gaan. Dus het ons besluit om die Stoute Boudjies sommer maar vandag op die...
Ja, dit is je Woensdag nie. Maar more gaan jy te erg babbelas hê om op die internet te kan gaan. Dus het ons besluit om die Stoute Boudjies sommer maar vandag op die...
Die jaar het sy gat gesien. Die tyd het gevlieg. Ons almal se voete het skaars grond gevat, en nou is die jaar verby. 2014 gaan die jaar van die novel (Ja, fiction, stoner-fiction....
En julle het gedink ek het vergeet. Gelukkig vir julle is ek op die bol en het vir versameling bymekaar gemaak vir die laaste Vrydag Bederf van 2013. Dit voel asof ons iets moet vier;...
Dit is reg, die jaar is so te sê verby. Tyd vlieg. Die een voordeel daarvan is dat dit nou minder as ‘n maand is voor Lamb of God Suid-Afrika toe kom. Ek kan...
2013 was ‘n groot jaar vir gevaaalik.com. Nie net het ons dit gemaak tot in ons derde jaar as ‘n online publication nie, maar gevaaalik.com het bewys dat nie alle Afrikaans sprekende mense in...
Merry merry bitches. Mag julle almal ‘n lekker kersdag geniet saam julle vriende en familie. Net oor dit Kersdag is beteken seker nie dat ons nie Stoute Boudjies kan kry nie. Geniet die Stoute...
Dit is official. As jy nou nog nie op vakansie is nie, dan gaan jy tien teen een glad nie op vakansie nie. Dit is ok, dit gebeur. Ja dit suck, maar wat kan...
Elke jaar doen ons ‘n Krismis Vrydag Bederf. Dit is moeiliker as wat jy sal dink. Lekker vakansie tydperk. Geniet jou tydjie af as jy een kry en gedra jouself. Die tronk is nie vir...
Net toe ons dink dat Auto-Tune en die Afrikaanse taal mekaar nie meer kan rape nie, toe kom Ricky Faber en druk vir ons ‘n vet pit terwyl hy ons ore rape. Ek gee...
Woensdag! Dit voel of ons ‘n dag kort die week. Snaaks hoe ‘n ekstra dag af jou altyd laat voel asof jy nog meer tyd af kort. Na die trailer van Blackfish gisteraand, het...
Daar gaan een van twee dinge gebeur as daar aliens opdaag hier by ons planeet eendag: Hulle gaan ons eet, of hulle gaan ons toesluit en slawe maak van ons vir hulle entertainment. Ons...
Ja, meeste van die workforce se halsbande is afgehaal vir die volgende paar weke. Baie mense is van die week as op vankansie of net verlof. Die res van julle sit maar in die...