Vakansie Random Gevaaalikhede

Ja, meeste van die workforce se halsbande is afgehaal vir die volgende paar weke. Baie mense is van die week as op vankansie of net verlof. Die res van julle sit maar in die kantoor en maak of jy werk. Hier by gevaaalik.com sal dit ook gaaf wees om ‘n breek te vang, maar dit is nie op die boeke vir ons nie. Wees dus bly dat jy nogsteeds nuwe gevaaalik.com content sal kry deur die vakansie tydperk. Daar is ook die Kerfeeswense Vrydag Bederf of Stoute Boudjies om na uit te sien in die toekoms.

Laas week is gevaaalik.com heeltemal gedominate deur die Nelson Mandela artike “Wat jou ma jou nooit vertel het van Nelson Mandela nie“. Die artikel het selfs die Stoute Boudjies en die Vrydag Bederf in die stof laat staan. Die enigste rede daarvoor kan wees omdat julle, gevaaalik.com se lesers en ondersteuners, die stukkie geshare het op Facebook, Twitter en ander plekke op die interwebs. Daarvoor sê ons baie dankie.

Without further a due, hier is die week se Random Gevaaalikhede. Geniet hom.

Random Gevaaalikhede12

Random Gevaaalikhede11

Onnit Primal Bells

Random Gevaaalikhede10

Random Gevaaalikhede09

Random Gevaaalikhede08

Random Gevaaalikhede07

Random Gevaaalikhede06

Random Gevaaalikhede05

Random Gevaaalikhede04

Random Gevaaalikhede03

Random Gevaaalikhede02

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *