You and me baby ain’t nothing but mammals
So die langnaweek sluip al hoe nader. Een ding is verseker en dit is dat elkeen van julle wat hierdie lees julle bes gaan probeer om saam met die teenoorgestelde geslag die wille gansdans...
So die langnaweek sluip al hoe nader. Een ding is verseker en dit is dat elkeen van julle wat hierdie lees julle bes gaan probeer om saam met die teenoorgestelde geslag die wille gansdans...
Volgelinge van die aartappelboer en lekepreker Angus Buchan is verslae na materiaal aan die lig gekom het wat Buchan dalk op hete kole kan sit. Me. Jeanne Baumhaus het aan gevaaalik.com gewys hoe Buchan...
Hier sit ons weer op die drumpel van nog ‘n lang naweek. April is nie regtig ‘n maand waar jy kan kla oor te min dae af nie. Nou kan jy ook nie kla...
Môre al die arme brasse wat vandag by die werk moet sit. Hierdie post is spesiaal vir julle, want ek is seker die musiek sal julle in ‘n party mood kry vir die naweek...
Jis, ek is fokken bly my van is nie Piel nie. Sorry Jake, maar jy lyk sommer na so effens van ‘n piel ook. Dankie aan Claudia vir die een.
‘n Vrou gaan sien vir Herman en sê sy stel belang in die papegaai wat hy in die koerant geadverteer het. Herman wys haar ‘n moerse nice African Grey: “R400 en hierie outjie is...
Almal dink hulle ken die geskiedenis van Fokofpolisiekar. Almal dink hulle ken die revolusie wat Fokofpolisiekar begin het. Mens mag dalk dink mens ken die storie, want dit is so stuk-stuk vir ons aanmekaar...
Kurt Darren is seker een van die grootste name in kak Afrikaanse popmusiek. Hierdie bra laat selfs vir Bles Bridges cool lyk. Met treffers soos “Meisie Meisie” en “Kaptein span die seile” irriteer hy...