Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

You and me baby ain’t nothing but mammals

So die langnaweek sluip al hoe nader. Een ding is verseker en dit is dat elkeen van julle wat hierdie lees julle bes gaan probeer om saam met die teenoorgestelde geslag die wille gansdans te probeer doen. Of dit nou die laaste baie dronk en vet cherry is wat jy uit sleep by Dropzone, of ‘n ou wat jy besluit om te gryp oor jou boyfriend jou gelos het vandag, jy gaan probeer spyker. So wees net slim en wees veilig. Niks gaan jou dag meer versuur as die nuus dat jy ‘n klein pienkvoet oppad het nie. Wel, miskien dat jy ‘n slow puncture het, dit sal nog meer van ‘n fokken demper op jou week sit.

So wees veilig, maar geniet dit. Hier is ‘n video vir bietjie seks-inspirasie.

 

You may also like...

1 Response

  1. fralab9 says:

    sex + insperasie = sexpirasie

    moet gefokken bottel word…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *