Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

World of Warcraft gaan Kung Fu Panda op jou ass

Ek speel al vir lank nie meer World of Warcraft nie. Die rede hiervoor is dat as jy regtig die game wil speel kan jy dit nie doen en ‘n sosiale lewe handhaaf op dieselfde tyd nie. En om te sê dat World of Warcraft social is, is soos om te sê dat ‘n dratie kap met twee hande ‘n threesome is.

Ek volg nog steeds die trailers van die game, net soos ek die trailer van baie ander games check wanneer ek kans kry. Die trailer hier onder is die nuutste (en cinematic) trailer vir World of Warcraft: Mists of  Pandaria. Dit is ‘n goeie trailer, met selfs so bietjie comedy in. Dit steek steeds nie die feit weg dat die ouens by Blizzard miskien bietjie te veel Kung Fu Panda kyk nie. Either way, hier is die trailer. Wat dink julle, is World of Warcraft op sy laaste bene?

Edit (22/08/2012 | 14:31): Ene pisgesig het ons daarop gewys dat die s in “Mists” nie daar was nie. Ons het dit nou reggestel. Dankie, pisgesig.

You may also like...

7 Responses

  1. pisgesig says:

    FAIL : “…die nuutste (en cinematic) trailer vir World of Warcraft: Mist of Pandaria…”

    Kyk na die game se logo wat jy so mooi ingesluit het, en sê dan vir my wat die titel is…

    Bly ma by stoute boudjies – moeilik om op te fok

  2. Stix says:

    Hey pisgesig, (jou naam is baie van pas)

    Ek verstaan glad nie waaroor jy aangaan nie. Miskien mis ek iets. Dit is seker al die Stoute Boudjies wat jy so baie geniet wat na my brein toe is.

  3. pisgesig says:

    Kyk na die game se logo. Kyk na die video se caption. Of nog beter, kyk hier : http://en.wikipedia.org/wiki/World_of_Warcraft:_Mists_of_Pandaria

    Lees dan weer jou post en….ag nevermind, not worth it

  4. Joe says:

    Jissis, Stix het ‘n s uitgelaat. Vee die sand uit jou vagina, dis nou glad nie so erg nie. Nie juis wat ek ‘n fail sou noem nie, veral nie ‘n fail in CAPS nie.

    In elk geval, as dit iemand se skuld is, is dit myne, want ek moes dit proeflees en het dit nie raakgesien nie.

    As dit jou beter sal laat voel, sal ek dit gou regmaak, pisgesig. Dat een s iemand nou wragtig in so ‘n tjankbalie kan laat ontaard! Lyk my jy spandeer nie genoeg tyd op die Stoute Boudjies nie.

  5. pisgesig says:

    Altyd pret om op julle batterye te pis

  6. Stix says:

    Jy praat asof jy al vantevore probeer het pisgesig. Dankie dat jy aanhou terug kom na gevaaalik.com.

  7. Joe says:

    Pisgesig, ons is bly ons kon help met ‘n tampon vir jou bloeiende hol. Dankie vir jou ondersteuning!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *