Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Valentynsdag Stoute Boudjies

Valentynsdag. As ek sê dat ek en my vrou nie Valentynsdag vier nie, dan raak iemand altyd die moer in vir my. Ek kon nog nooit verstaan hoekom nie. Dit is seker maar oor hulle ook eintlik nie Valentynsdag wil vier nie. Either way, ons is almal grootmense wat kan maak soos ons smaak. Gelukkig Valentynsdag, as dit jou en jou “bokkie” se ding is. Ek hoop jou dag was vol chocolates, blomme, hartjies, kaartjies en soentjies. Lekker pomp vanaand.

Geniet die Valentynsdag Stoute Boudjies.

Valentynsdag grappie

As daardie grappie enigsins vir jou snaaks is, dan is ek bly om te hoor jou sin vir humor is in lyn met myne. Check hierdie video en laat weet my of dit jou laat lag het, en of dit jou net nuuskurig maak. 50 sekondes lank, en go!

 

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *