Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Black Kid at a Rave lyk deurmekaar

Ek weet wat jy dink: “Fake. Black kids don’t rave.” En jy is reg… jou rassis. Die outjie in die video rave nie though, maar hy lyk soos wat ek lyk as ek klomp pil koppe sien dans. Daar is ‘n paar vreemde mense by die rave wat lyk my in ‘n parkie of iets gebeur. Daar is die homeless heks (heel aan die begin van die video), die zombie uit 1920 Londen (bruin baadjie en Oliver Twist hoed) en vet Gandalf (jy sal weet wie hy is as jy hom sien).

black-kid-at-rave

Die outjie se gesig is priceless. Dink net aan al die gedagte wat deur sy kop gaan: “White men really can’t dance”, “Lyk my tik is op special vandag.”, “Daardie homeless heks kort net glow sticks en ‘n Dr. Seuss hoed dan wen sy pil kop van die jaar.”. Shame, vanaf omtrent 01:05 in die video lyk die arme bra maar baie confused. Dit is ok my bra, hulle maak my ook deurmekaar.

You may also like...

1 Response

  1. SlitherStorm says:

    Yo, Santa looks like he is having a lekker joll.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *