Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Alles is agter Stoute Boudjies

Ek moes my hele kantoor skuif. Die substasie naby my huis (waar my elektrisiteit vandaan kom) het Dinsdagoggend afgebrand. Dit nou nadat hulle nie hul werk behoorlik gedoen het Maandag toe iets gebreek het by die substasie nie. Dus Dinsdag kort nadat die krag aan was het ‘n kortsluiting gebeur en toe brand die hele ding af. Daarom is die Stoute Boudjies in sy moer in laat, en so ook alles anders wat ek moes doen oor die laaste paar dae. Nou trek ons al by Donderdag en daar is nog moer baie werk om te doen.

As jy wil help om die werk minder te maak, koop vir jou ‘n GVLK t-shirt. Gebruik die kode GVLK10 en kry 10% af ook!

Geniet die Stoute Boudjies.

Loading…

You may also like...

1 Response

  1. Lukas says:

    Een woord, yum yum 👏🏻👍🏻

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *