Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf Vroeg Oggend

Is daar ‘n beter manier om Vrydag mee te begin as met Vrydag Bederf van gevaaalik.com? Ek dink nie so nie. So sit terug en geniet die week se Vrydag Bederf, dan bel jy jou vriende en vind uit waar begin die party vanmiddag na werk/klas/jy opstaan.

Die naweek is dit die Jool. Dit is ‘n naweek van hard party. Laas jaar het my vriende my na die Jool se “float parade” gesleep 11 uur op ‘n Saterdag oggend. Wat hulle nie vir my gesê het nie is dat ons na dit ons pad na my surprise verjaarsdag party sou maak. As ek dit geweet het sou ek teen 4 uur daardie middag begin water drink het. Dit was rof, maar ek het oorleef en dit was fokken lekker.

Geskenke is altyd lekker. Hier is vir julle ‘n geskenk, Vrydag Bederf style.

You may also like...

1 Response

  1. Francois says:

    dit laat my bloed vinniger vloei as ‘n uur se muff…ek bedoel draf!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *