Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf soos in die ou dae

Na Woensdag se Stoute Boudjies is dit duidelik dat meeste van ons lesers die ou layout verkies. Julle het gepraat en ek het geluister, en met vandag se Vrydag Bederf keer alles terug na normaal. Dankie vir die mense wat getweet het, gecomment het of my op enige ander manier laat weet het wat julle dink.

Dankie aan almal wat vir my foto’s gestuur het al. Die naweek lê voor. Dit is fokken warm die laaste ruk, so ‘n pool party is in orde. As jy die naweek ‘n pool party hou of by een gaan wees, neem so paar foto’s en stuur dit in vir ons. Ons sal like om te sien hoe gevaaalik julle parties kan raak. Jy kan die e-mail adres om die mail na te stuur op die “Kontak Ons” page van die site kry. Dit hoef nie noodwendig ‘n foto vir die Vrydag Bederf of Stoute Boudjies te wees nie. Ek praat nie net met die ouens nie, ek weet daar is baie dames wat ook na die Vrydag Bederf kyk en ek praat met julle ook. As ons genoeg foto’s van julle af kry dan sal ek al die foto’s vir ons in ‘n lekker post saam gooi.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf alles terug na normaal

Vrydag Bederf alles terug na normaal (2)

Vrydag Bederf alles terug na normaal (3)

Vrydag Bederf alles terug na normaal (4)

Vrydag Bederf alles terug na normaal (5)

Vrydag Bederf alles terug na normaal (6)

Vrydag Bederf alles terug na normaal (7)

Vrydag Bederf alles terug na normaal (8)

Vrydag Bederf alles terug na normaal (9)

Vrydag Bederf alles terug na normaal (10)

Vrydag Bederf alles terug na normaal (11)

Vrydag Bederf alles terug na normaal (12)

You may also like...

1 Response

  1. Cyril says:

    So bietjie upskirt van dame links in die laaste foto njaam njaam !

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *