Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies, weekliks, soortvan

Hier is nog een van daardie Stoute Boudjies goed wat ek probeer doen elke Woensdag. Praise Oden vir die van julle wat uithelp deur foto’s in te stuur op die messenger. (Click daar om fotos te stuur, of memes, of net te sê awe)

Die lockdown is stadig maar seker besig om die mensDOM nog dommer te maak. Ek self hang aan ‘n baie dun lyntjie. Ek het self al donuts gebak. Meer daaroor later.

Volg gevaaalik.com op Instagram.

Geniet die Stoute Boudjies.

Al die GVLK Merch is weer te koop en word by jou deur afgelewer in 3-5 werksdae. Eksklusief beskikbaar by komedieshop.com. En ja, mense buite SA kan ook gaan bestel.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *