Vrydag Bederf proe soos nog
Vrydag Bederf is terug waar dit moet wees, op ‘n Vrydag. Het julle geweet dat 15 mense ‘n jaar gaan dood oor coconuts op hulle koppe val? Maar ons maak nie coconuts illegal nie. Dink daaroor.
Eerlikwaar het ek nie veel om te sê nie. Ek hoop vandag gaan vinnig verby sodat die naweek kan begin. Geniet die week se Vrydag Bederf.