Vrydag Bederf op ‘n Saterdagoggend

Kyle is vandag hier. Hy gaan nou help om gevaaalik.com aan die pomp te hou met nuwe content. Seker meestal musiek stuff om mee te begin, maar hy skryf ook gediggies en liedjies en hy maak podcasts, so hou ‘n ogie uit.

Geniet vandag se Vrydag Bederf op ‘n Saterdag, sodat Kyle kan leer hoe om gevaaalik.com te werk.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *