Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Fails waarvoor mens net nie moeg raak nie

Soms dink ek dat ek moeg raak vir fail compilation videos. Elke keer as ek ‘n idioot op ‘n fiets, motorbike of skateboard sien, weet ek eintlik al wat gaan gebeur. Maar dan is daar die human pyramid wat fail (2:42), die windgat bra wat te veel WWE gekyk het (4:43), die ou wat in retrospect besef ‘n Xbox sou beter gewees het as ‘n Wii (6:01), en die ouer wat sien dat die lewe tough gaan wees vir sy/haar kind (8:23). Hier om jou deur die week te kry: TNL se fails vir November.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *