Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nie regtig Vrydag Bederf nie

Die ding van die Vrydag Bederf is dat dit veronderstel is om op ‘n Vrydag teverskyn op gevaaalik.com. Die laaste paar weke sukkel ek om by dit uit te kom. Darth Vader alleen weet hoekom, maar dit voel tans vir my of ek sukkel om kop bo water te hou. Dus, Vrydag Bederf op hierdie Maandag.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *