Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede met site nuus

So paar nuwe dinge hier op gevaaalik.com waarvan ek julle seker moet vertel:

  • gevaaalik.com het nou ‘n mobile site. Dit beteken ons het die site verander sodat hy beter lyk en makliker werk op jou foon of mobile device. Gaan loer asseblief na gevaaalik.com op jou foon en laat wee tons as jy enige issues het
  • Ons het ‘n nuwe sharing funksie gesit op al die foto’s wat verskyn op gevaaalik.com om dit makliker te maak vir julle om die foto’s ted eel op Twitter en Facebook. As jy jou mouse pointer hover oor enige van die foto’s hier onder, sal jy in die linker hoek ‘n Facebook, Twitter en Pinterest icon sien verskyn. Click net op enige van daar die en jy kan die image maklik deel op watter social platform jy ookal mag verkies. Fokken smart,huh?

Geniet die vandag se Random Gevaaalikhede en die nuwe tech op die site. Deel sommer nou een van die Random Gevaaalikhede met jou vriende.

Cape Fire Random Gevaaalikhede 20150305

Die vuur in die Kaap gesien uit die ruimte. GEVAAALIK!

Random Gevaaalikhede 20150305 (2)

Random Gevaaalikhede 20150305 (3)

Random Gevaaalikhede 20150305 (4)

Random Gevaaalikhede 20150305 (5)

Random Gevaaalikhede 20150305 (6)

Random Gevaaalikhede 20150305 (7)

Random Gevaaalikhede 20150305 (8)

Random Gevaaalikhede 20150305 (9)

Random Gevaaalikhede 20150305 (10)

Random Gevaaalikhede 20150305 (11)

Random Gevaaalikhede 20150305

tapiture-color-a1a18cd1eb68a65baadbb680

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *