Geheime video en al die dagga memes in Random Gevaaalikhede

Behalwe as jy onder ‘n klip bly dan weet jy seker nou al van die Konstitusionele Hof wat 18 September die persoonlike gebruik van dagga semi-wettig gemaak het. Almal het fees gevier (behalwe die grensgatte) en Suid-Afrika het vir die laaste paar dae hang daar ‘n soet wolk oor die hele Suid-Afrika. Die memes het natuurlik ook begin loop en gelukkig het julle al die memes vir my gestuur met Facebook Messenger en nou kan ek al die memes met julle hier deel.

Geniet die geheime video en al die dagga-Random Gevaaalikhede.

Loading…

Nou dat boom amper wettig is, kry vir jou ‘n Superhigh hempie. Minder kontroversieel as wat dit laasweek was, maar steeds ‘n great manier om met Superdry-yuppies te spot.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published.