Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tappit Techno Treffers: Benny Benassi – Who’s Your Daddy?

Benny Benassi Who's your daddy

‘n Groot stapel “voedsel” van techno video’s is dames met min klere. En Benny Benassi is bekend vir sy sexy video’s. Ek moet erken dat die musiek nie veel vir my doen nie, maar as sexy girls jou ding is, mute net die klank. Sover ek kan aflei is al die girls in die video vreeslik lus vir hulle daddy, so asof die video in Brakpan gemaak is. Ja en as jy mooi kyk mag jy dalk nog ‘n nippel ook hier en daar sien.

Lekker Tappit Techno Treffer.

You may also like...

2 Responses

  1. Russiese Wolscooter says:

    Hmmm…flashbacks na “Satisfaction” se video…
    Benni Benassi se bemarkingstrategie is eenvoudig maar effektief.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Russiese Wolscooter: Sex sells bra

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *