Tagged: TV

0

Final Space Season 2 begin 24 Junie

Ja, Suid-Afrika is in die middel van ons winter. Dit beteken dat baie van ons tonne tyd voor die kassie spandeer, onder kombersies. Die goeie nuus is dat Final Space season 2 op 24...

5

5 TV Reekse wat jy moet kyk in 2016

Die age van die internet is ongelooflik cool. Goed soos Netflix en Hulu is letterlik besig om die manier hoe ons TV kyk te verander. Die dae van 19:30 voor die kassie moet wees elke...

Vikings Season 3 Trailer 3

Vikings Season 3 Trailer

Waar is die dae toe mushrooms gebruik deel was van jou ontwikkeling as mens? Die dae toe mans nie hulle hare gekleur het nie, nie gestraighten het nie, nie geblaas het met ‘n haardroër...