The Righteous Gemstones trailer

Ek is ‘n fan van HBO se werk. Hulle maak goeie series. Vice Principals en Eastbound and Down is twee uitstekende voorbeelde van HBO se ongelooflike comedy series. Nou kom daar ‘n nuwe series van Danny McBride en die keer is dit saam met John Goodman en Adam DeVine. The Righteous Gemstones.

The Righteous Gemstones follows “the world famous Gemstone televangelist family, which has a long tradition of deviance, greed, and charitable work, all in the name of the Lord Jesus Christ.”

Die eerste episode is vandag. Ek gaan dit kyk, gaan jy? Laat weet my wat jy dink in die comments.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *