Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

11 Sterling Archer one liners reg uit The Danger Zone

Een van die grootste redes hoekom ek bly is ek het Netflix is Archer. Archer is ‘n animated comedy series en dit het van die droogste, mees sarkastiese en skerpste shows wat ek al gekyk het en is propvol briljante Archer one liners. Dit is briljant en al 6 seasons is op Netflix beskikbaar, selfs in met die Suid-Afrikaanse Netflix weergawe.

Hier onder is van Archer se beste lines en dan heel aan die einde ‘n video van Archer one liners. Hy is ‘n spy, hy drink te veel, like mooi vrouens vreeslik baie en hy het mommy issues. Hy werk ook vir sy ma se spy agency, ISIS. Ja, die naam het ek op Archer gehoor lank voor ek van die terroris groep gehoor het.

Kry jou oogballe op Archer. Jou opvoeding begin hier onder.

Archer One Liners (2)

Archer One Liners (2)

Archer One Liners (3)

Archer One Liners (3)

Archer One Liners (4)

Archer One Liners (4)

Archer One Liners (5)

Archer One Liners (6)

Archer One Liners (7)

Archer One Liners

Archer One Liners

Vir meer gaan na the-dangerzone.tumblr.com

https://youtu.be/YhzIy-6lKyU

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *